Kontak my
Dr. Annalize Green
Kontakbesonderhede
145 Sefako Makgatho Rylaan, Sinoville, Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
012 567 4768
Aanwysings
Vanaf die N1 (Pretoria na Polokwane)
- Neem die Sefako Makgatho afrit.
- Draai links ne Sinoville/Wonderboom lughawe.
- Ry 6.5km op Sefako Makgatho Rylaan.
- Draai links in Marija Straat.
- Draai onmiddelik links in Sefako Makgatho Rylaan se dienspad.
- Die MULTI-DISSIPLINÊRE TERAPIESENTRUM is aan u linkerkant geleë na ongeveer 300m by Sefako Makgatho-rylaan 145.
Vanaf die middestad van Pretoria
- Neem Steve Biko Straat/ M5 (die pad verby die Steve Biko Akademiese Hospitaal) na Annlin.
- Ry oor die berg by Wonderboom Hoërskool.
- Ry reguit met Lavender Rylaan Wes (R101). Dit sal Sefako Makgatho Rylaan word.
- Op Sefako Makgatho Rylaan ry vir 1,7km.
- Draai regs in Aldo Straat.
- Draai onmiddelik links in Sefako Makgatho Rylaan se dienspad.
- Die MULTI- DISSIPLINÊRE TERAPIESENTRUM is aan u linkerkant, Sefako Makgatho-rylaan 145, geleë.
GPS koordinate
- 28°12’47.6″E | 25°40’49.3″S
- 213216 | -25.680367

